Ons Oorsprong
Arendsnes is amptelik geopen op 28 Oktober 2016. Die naam is gekies na afloop van 'n kompetisie onder die kinders, waar Daan Steyn met die wennaam "Arendsnes" vorendag gekom het.
'n Veilige toevlug waar leerders tuis voel. Ontdek ons moderne fasiliteite en huislike atmosfeer op die skoolterrein.
Arendsnes is amptelik geopen op 28 Oktober 2016. Die naam is gekies na afloop van 'n kompetisie onder die kinders, waar Daan Steyn met die wennaam "Arendsnes" vorendag gekom het.
Arendsnes huisves 56 leerders en beskik oor vier toegewyde personeellede, waarvan twee inwonend is. Daar is ook 'n permanente matrone wat na die leerders se welstand omsien.
Geleë op die skoolterrein vir maklike toegang. Ons bied drie etes per dag, wasgoeddienste, en 'n ingerigte ontspanningsarea. Arendsnes is werklik 'n veilige toevlug vir elke kind.
Arendsnes