Keetmanshoop
Privaatskool

Maar die wat op die Here wag, kry nuwe krag; hulle vaar op met vleuels soos die arende; hulle hardloop en word nie moeg nie, hulle wandel en word nie mat nie.
- Jesaja 40:31

KPS Rugby

Ontdek Ons Skool

Wie is ons?

Leer Meer Oor KPS

Uit die Hoof se Kantoor

"Die skool behoort nie aan ‘n persoon of ‘n uitgesoekte groepie nie. Die skool is joune. Jy wat op hierdie spesifieke oomblik daar is. Jy gaan bepaal waarheen die skool op pad is. En niemand is so goed om dit alleen te doen nie, en net so is niemand ook te gering of onbelangrik om uitgesluit te word nie."

Dawie

Mnr. Dawie O'Callaghan

Stigtershoof 1996-2001

"Ek en my gesin het die KPS-gemeenskap beleef as ’n groep gelowige mense vir wie die tydbeproefde westerse waardes soos eerlikheid, verantwoordelikheid, stiptelikheid, spaarsamigheid, netheid en harde werk belangrik is. Hierdie en vele ander dinge wat vir KPS belangrik is, sal die voortbestaan van die skool verseker."

Danie

Dr. Danie Brink

Skoolhoof 2009-2010

"KPS het ʼn kultuur wat in jou hart inkruip en maak dat jare nadat jy reeds weg is, jy steeds hoendervleis kry en jou hart wil bars van trots as jy die onmisbare navy, jade en wit strepe op ʼn sportveld sien."

Tinus

Mnr. Tinus Botma

Skoolhoof 2012-2018

Kontak Ons

Adres

Posbus 1937, Keetmanshoop

Skakel Ons

Admin: 063-224638

Finansies: 063-222401